luiters [boodskap #136860] |
Fri, 11 June 2021 10:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
luiters
Afbreking: lui•ters
Bywoord: luiters
Betekenis:
• Op jou gemak; asof jy van niks weet nie.
Gebruik:
• Die dag stap luiters verby.
Sinoniem:
• doodkalm
• houtgerus
• kalm
• niksvermoedend
• nonchalant
• onbewus
• ongeërg
• perdgerus
• rustig
Afgelei:
• doodluiters
Vertaling:
Engels: unaware, innocent
Nederlands: onschuldig, onwetend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|