Leksikograaf Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koester
Afbreking: koes•ter
Werkwoord: koester
Verlede tyd: het gekoester
Betekenis:
• Om liefderyk te vertroetel.
Gebruik:
• Koester jou taal, jou kultuur en jou mense.
Spreekwoord:
• 'n Slang aan jou boesem koester. [n Skurk met weldade oorlaai.]
• Hy koester die adder aan sy bors. [Weldade bewys aan iemand wat dit met ondank sal vergeld.]