Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welbehaaglik
welbehaaglik [boodskap #136850] Do., 10 Junie 2021 11:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24742
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
welbehaaglik
Afbreking: wel•be•haag•lik
Samestelling: wel + behaaglik, welbehaag + -lik


Byvoeglike naamwoord: welbehaaglik
Vergrotende trap: welbehaagliker
Oortreffende trap: welbehaaglikste
Attributief: welbehaaglike
Partitief: welbehaagliks

Betekenis:
• Wat goed en behaaglik is.

Gebruik:
•  Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o Here, my rots en my verlosser! [Psalms 19:15]

Sinoniem:
• aangenaam
• aanvaarbaar
• behaaglik
• ekstaties
• verblydend
• welgevallig

Afgelei:
• welbehaaglikheid

Vertaling:
Engels: well-pleasing, acceptable
Nederlands: welbehaaglijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 03 April 2026 09:21]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: weefsel
Volgende onderwerp: klapmus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Apr. 03 09:36:50 UTC 2026