navolger [boodskap #136848] |
Thu, 10 June 2021 10:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
navolger
Afbreking: na•vol•ger
Samestelling: navolg + -er
Selfstandige naamwoord: navolger
Meervoud: navolgers
Verkleinwoord: navolgertjie
Meervoud van verkleining: navolgertjies
Betekenis:
• Iemand wat iemand anders nadoen.
Gebruik:
• Poseidonios was in sy geskrifte rakende meteorologie 'n navolger van Aristoteles.
Sinoniem:
• na-aper
• aanhanger
• dissipel
• nabootser
• proseliet
• vasal
• volgeling
Antoniem:
• voorganger
Verwant:
• navolgbaar
• navolging
Vertaling:
Engels: imitator
Nederlands: navolger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|