beeldskoon [boodskap #136847] |
Thu, 10 June 2021 08:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beeldskoon
Afbreking: beeld•skoon
Samestelling: beeld + skoon
Byvoeglike naamwoord: beeldskoon
Vergrotende trap: beeldskoner
Oortreffende trap: beeldskoonste
Attributief: beeldskone
Partitief: beeldskoons
Betekenis:
• Baie mooi; van groot skoonheid; so mooi soos 'n pragtige beeld.
Gebruik:
• Die aktrise is steeds beeldskoon op 50, hoe doen sy dit?
Sinoniem:
• aantreklik
• aanvallig
• beelderig
• beeldig
• bekoorlik
• lieflik
• mooi
• pragtig
• welgeskape
Vertaling:
Engels: gorgeous
Nederlands: beeldschoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|