onderhandelbaar [boodskap #136843] |
Thu, 10 June 2021 06:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderhandelbaar
Afbreking: on•der•han•del•baar
Samestelling: onderhandel + -baar
Byvoeglike naamwoord: onderhandelbaar
Attributief: onderhandelbare
Betekenis:
• Wat onderhandel kan word; waaroor 'n mens kan kibbel.
Gebruik:
• Die pryse van goedere op die mark is onderhandelbaar.
Afgelei:
• onderhandelaar
• onderhandeling
Verwant:
• debatteerbaar
Vertaling:
Engels: negotiable
Nederlands: onderhandelbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|