toeter [boodskap #136842] |
Wed, 09 June 2021 19:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toeter
Afbreking: toe•ter
Selfstandige naamwoord: toeter
Meervoud: toeters
Verkleinwoord: toetertjie
Meervoud van verkleining: toetertjies
Betekenis:
• Toestel wat raas om mense te waarsku (soos die wat in motors gebruik word).
Gebruik:
• Die taxi lê op sy toeter soos hy deur die strate ry.
Verwant:
• sirene
Vertaling:
Engels: hooter, horn, claxon
Nederlands: toeter
Werkwoord: toeter
Verlede tyd: het getoeter
Betekenis:
• Op 'n toeter druk.
Gebruik:
• Ouma toeter om die voetgangers te waarsku.
Sinoniem:
• toet
Vertaling:
Engels: to honk, sound a horn
Nederlands: toeteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|