belemmer [boodskap #136838] |
Wed, 09 June 2021 15:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
belemmer
Afbreking: be•lem•mer
Werkwoord: belemmer
Verlede tyd: het belemmer
Betekenis:
• Om iets byna onmoontlik te maak; in die wiele ry.
Gebruik:
• Die beleid belemmer vooruitgang.
Sinoniem:
• bemoeilik
• hinder
• kniehalter
• muilband
• pootjie
• strem
• teengaan
• teenhou
• verhinder
• versper
• verydel
• voorkom
Afgelei:
• belemmerend
• belemmering
Vertaling:
Engels: to hinder, impede, obstruct, hamper, prevent
Nederlands: belemmeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|