borskas [boodskap #136836] |
Wed, 09 June 2021 14:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
borskas
Afbreking: bors•kas
Samestelling: bors + kas
Selfstandige naamwoord: borskas
Meervoud: borskaste
Verkleinwoord: borskassie
Meervoud van verkleining: borskassies
Betekenis:
• Deel van die liggaam tussen die nek en die maag (wat by soogdiere deur die ribbes omsluit word).
Gebruik:
• Sy skrik en hoor hoe haar hart in haar borskas klop.
Sinoniem:
• borsholte
• borsstuk
• ribbekas
• toraks
Afgelei:
• borskasholte
• borskasoperasie
Vertaling:
Engels: chest, rib cage, thorax
Nederlands: borstkas, ribbenkast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|