Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuit
kuit [boodskap #136834] Wed, 09 June 2021 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou se kuite.
'n Vrou se kuite.
Kuit
Kuit
kuit
Afbreking: kuit


Selfstandige naamwoord: kuit
Meervoud: kuite
Verkleinwoord: kuitjie
Meervoud van verkleining: kuitjies

Betekenis:
• Vlesige agterste gedeelte van die onderbeen tussen die knie en die enkel.
• Die eiers en sperma wat waterdiere in die water vrylaat.

Gebruik:
• Die meeste tennisspelers het gespierde kuite.
• Visse plant voort deur kuit te skiet.

Afgelei:
• kuitbeen
• kuitbroek
• kuitkous
• kuitkramp
• kuitparade
• kuitspier
• kuitsteen
• kuitvis
• kuitvleis
• viskuit

Vertaling:
Engels: calf of the leg; roe, spawn, milt
Nederlands: kuit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buikholte
Volgende onderwerp: kuitspier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:09:04 UTC 2025