buikholte [boodskap #136833] |
Wed, 09 June 2021 13:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buikholte
Afbreking: buik•hol•te
Samestelling: buik + holte
Selfstandige naamwoord: buikholte
Meervoud: buikholtes
Verkleinwoord: buikholtetjie
Meervoud van verkleining: buikholtetjies
Betekenis:
• Die holte in die liggaam van mense en diere wat die ingewande bevat.
Gebruik:
• Die buikholte lê net onder die borsholte, maar bokant die bekkenholte.
Vertaling:
Engels: abdominal cavity
Nederlands: buikholte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|