Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afgryslik
afgryslik [boodskap #136832] Wed, 09 June 2021 13:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afgryslik
Afbreking: af•grys•lik


Byvoeglike naamwoord: afgryslik
Vergrotende trap: afgrysliker
Oortreffende trap: afgryslikste
Attributief: afgryslike
Partitief: afgrysliks

Betekenis:
• Wat afgryse wek; verskriklik sleg is.

Gebruik:
• Die Bybel beskryf die hel as 'n skrikwekkende en afgryslike plek.

Sinoniem:
• aaklig
• aanstootlik
• afskuwelik
• afstootlik
• erg
• gruwelik
• makaber
• mislik
• naar
• onaangenaam
• verbysterend
• verskriklik
• vreeslik
• walglik
• weersinwekkend

Afgelei:
• afgryslikheid

Vertaling:
Engels: heinous, horrible, hideous, agonizing, ghastly
Nederlands: afgrijselijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handgewrig
Volgende onderwerp: buikholte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:11:50 UTC 2025