Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » retoer
retoer [boodskap #136814] Tue, 08 June 2021 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
retoer
Afbreking: re•toer


Selfstandige naamwoord: retoer
Meervoud: retoere

Betekenis:
• Terugreis na die plek van vertrek (retoerreis).
• 'n Kaartjie vir 'n heen- en terugreis.

Gebruik:
• Die heenreis was heerlik, maar die retoer was aaklig.
• Boek vir my retoer vanaf Johannesburg na New York en terug na Johannesburg.

Sinoniem:
• terugbesorging
• teruggang
• terugkeer

Afgelei:
• retoerkaartjie
• retoerreis
• retoervloot
• retoervrag

Afkorting:
• ret.

Vertaling:
Engels: return
Nederlands: retour

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mildelik
Volgende onderwerp: postuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:05:42 UTC 2025