mildelik [boodskap #136813] |
Tue, 08 June 2021 09:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mildelik
Afbreking: mil•de•lik
Byvoeglike naamwoord: mildelik
Vergrotende trap: mildeliker
Oortreffende trap: mildelikste
Attributief: mildelike
Partitief: mildeliks
Betekenis:
• Wat in 'n ruim mate gee.
Gebruik:
• 'n Anonieme filantroop het mildelik tot die fonds bygedra.
Sinoniem:
• gulweg
• milddadig
• oorvloedig
• rojaal
• vrygewiglik
Afgelei:
• mildelikheid
Vertaling:
Engels: generously, lavish, bountiful
Nederlands: milddadig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|