Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dupliseer
dupliseer [boodskap #136812] Mon, 07 June 2021 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dupliseer
Afbreking: du•pli•seer


Werkwoord: dupliseer
Verlede tyd: het gedupliseer

Betekenis:
• Om te verdubbel of 'n duplikaat (tweede kopie van iets) te maak.

Gebruik:
• Pasop dat hulle nie jou kredietkaart dupliseer nie.

Sinoniem:
• herhaal
• kopieer
• repliseer
• reproduseer
• verdubbel

Verwant:
• duplikaat
• replika

Vertaling:
Engels: to duplicate
Nederlands: dupliceren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duplikaat
Volgende onderwerp: mildelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:45:29 UTC 2025