duplikaat [boodskap #136811] |
Mon, 07 June 2021 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duplikaat
Afbreking: du•pli•kaat
Selfstandige naamwoord: duplikaat
Meervoud: duplikate
Verkleinwoord: duplikaatjie
Meervoud van verkleining: duplikaatjies
Betekenis:
• 'n Identiese tweede eksemplaar van iets.
Gebruik:
• Moet ek die vorm in duplikaat of triplikaat invul.
Sinoniem:
• afdruk
• afskrif
• kopie
• replika
• reproduksie
Verwant:
• dupliseer (ww.)
Afkorting:
• dupl.
Vertaling:
Engels: duplicate, copy
Nederlands: duplicaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|