korreksie [boodskap #136807] |
Mon, 07 June 2021 17:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
korreksie
Afbreking: kor•rek•sie
Selfstandige naamwoord: korreksie
Meervoud: korreksies
Verkleinwoord: korreksietjie
Meervoud van verkleining: korreksietjies
Betekenis:
• Die regstelling van 'n fout, of verbetering van 'n onnoukeurigheid.
Gebruik:
• Die juffrou het die korreksie in rooi aangebring.
Sinoniem:
• aanpassing
• regstelling
• reparasie
• rektifikasie
• verbetering
• wysiging
Afgelei:
• korreksiefaktor
• korreksielak
• korreksielint
• korreksieteken
• korreksiewerk
• selfkorreksie
Vertaling:
Engels: correction
Nederlands: correctie, verbetering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|