Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oom Hans (Inligting oor oom Hans)
Oom Hans [boodskap #136802] |
Mon, 07 June 2021 09:16 |
 |
Abel
Boodskappe: 1 Geregistreer: June 2021
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kan iemand asseblief vir my sê of oom Hans (laaste pos in 2000) nog leef? Hy het destyds op Koeitjies en kalfies die kostelike storie van Dopsteekhoogte en die Robbertses van Outjo geskryf. Ek sal baie graag met hom (of dalk van sy kinders of familie) wil kontak maak - ek wil toestemming vra om bogenoemde storie in my volgende boek in te voeg.
Abel
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:35:44 UTC 2025
|