Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongepoets
ongepoets [boodskap #136799] Sun, 06 June 2021 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongepoets
Afbreking: on•ge•poets
Samestelling: on- + gepoets


Byvoeglike naamwoord: ongepoets
Attributief: ongepoetste

Betekenis:
• Wat onbeskof en ongemanierd is.
• Wat nie gepoets (skoongemaak) is nie.

Gebruik:
• Die vent kan vreeslik ongepoets wees.
• Hy het die hele dag met sy ongepoetste skoene geloop.

Sinoniem:
• astrant
• brutaal
• ergerlik
• japerig
• kru
• onbedagsaam
• onbeleef
• onbeskof
• ongemanierd
• ongeskik
• onhoflik
• parmantig
• vermetel

Antoniem:
• beleefd

afgelei:
• ongepoetsheid

Vertaling:
Engels: rude, ill-mannered; not polished
Nederlands: ongepoets

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: welstand
Volgende onderwerp: inspuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:00:56 UTC 2025