sardonies [boodskap #136796] |
Sun, 06 June 2021 12:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sardonies
Afbreking: sar•do•nies
Byvoeglike naamwoord: sardonies
Attributief: sardoniese
Betekenis:
• Wat op 'n bitter manier lag of grynslag.
Gebruik:
• Sy humor is sardonies, wat help om gewigtige kwessies in perspektief te stel.
Sinoniem:
• bitter
• boosaardig
• grapmakerig
• grynsend
• honend
• ironies
• sarkasties
• sinies
• skamper
• spottend
• spotterig
• wrang
• suur
Vertaling:
Engels: sardonic
Nederlands: sardonisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|