binneplein [boodskap #136795] |
Sun, 06 June 2021 12:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
binneplein
Afbreking: bin•ne•plein
Samestelling: binne + plein
Selfstandige naamwoord: binneplein
Meervoud: binnepleine
Verkleinwoord: binnepleintjie
Meervoud van verkleining: binnepleintjies
Betekenis:
• 'n Oop ruimte wat deur geboue omring word.
Gebruik:
• Joan van Arckel is in die binneplein van die Kasteel die Goeie Hoop begrawe.
Hiperoniem:
• plein
Vertaling:
Engels: bailey, quad, quadrangle
Nederlands: binneplein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|