| meeu [boodskap #136790] |
Sa., 05 Junie 2021 20:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Meeu.
meeu
Afbreking: meeu
Selfstandige naamwoord: meeu
Meervoud: meeue
Verkleinwoord: meeutjie
Meervoud van verkleining: meeutjies
Betekenis:
• 'n Waadvoël van die familie Laridae en die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes).
Gebruik:
• Meeue word hoofsaaklik langs die kus aangetref, maar kom ook in die binneland voor.
Hiponiem:
• seemeeu
• varswatermeeu
Afgelei:
• dunbekmeeu
• gryskopmeeu
• haringmeeu
• kelpmeeu
• kleinswartrugmeeu
• mikstertmeeu
• swartkopmeeu
• swartrugmeeu
Vertaling:
Engels: gull
Nederlands: meeuw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|