donderstorm [boodskap #136789] |
Sat, 05 June 2021 19:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
donderstorm
Afbreking: don•der•storm
Samestelling: donder + storm
Selfstandige naamwoord: donderstorm
Meervoud: donderstorms
Verkleinwoord: donderstormpie
Meervoud van verkleining: donderstormpies
Betekenis:
• 'n Swaar storm met donderweer (weerlig en bliksemstrale).
Gebruik:
• 'n Donderstorm ontstaan wanneer 'n cumulonimbus-wolk deur die opwaartse beweging van warm, vogtige lug gevorm word.
Sinoniem:
• donderweer
• onweer
Vertaling:
Engels: thunderstorm
Nederlands: zwaar onweer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|