Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voetbrug
voetbrug [boodskap #136788] Sat, 05 June 2021 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voetbrug oor 'n spruitjie.
'n Voetbrug oor 'n spruitjie.
voetbrug
Afbreking: voet•brug
Samestelling: voet + brug


Selfstandige naamwoord: voetbrug
Meervoud: voetbrûe
Verkleinwoord: voetbruggie
Meervoud van verkleining: voetbruggies

Betekenis:
• 'n Brug waaroor voetgangers kan loop.

Gebruik:
• Die twee wolkekrabbers is met 'n voetbrug verbind.

Sinoniem:
• loopbrug
• voetgangersbrug
• voetgangeroorgang
• voetoorgang

Hiperoniem:
• brug

Vertaling:
Engels: voetbrug
Nederlands: voetbrug

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voetwerk
Volgende onderwerp: donderstorm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:12:25 UTC 2025