kussinggeveg [boodskap #136783] |
Sat, 05 June 2021 08:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kussinggeveg
Afbreking: kus•sing•ge•veg
Samestelling: kussing + geveg
Selfstandige naamwoord: kussinggeveg
Meervoud: kussinggevegte
Verkleinwoord: kussinggeveggie
Meervoud van verkleining: kussinggeveggies
Betekenis:
• 'n Speelse bakleiery met kussings.
Gebruik:
• Die kinders in die slaapsaal is in 'n kussinggeveg gewikkel en die hele kamer is vol vere.
Vertaling:
Engels: pillow fight
Nederlands: kussengevecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|