luisterryk [boodskap #136780] |
Fri, 04 June 2021 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
luisterryk
Afbreking: lui•ster•ryk
Byvoeglike naamwoord: luisterryk
Vergrotende trap: luisterryker
Oortreffende trap: luisterrykste
Attributief: luisterryke
Partitief: luisterryks
Betekenis:
• Met baie prag, praal en swierigheid.
Gebruik:
• Die geleentheid is luisterryk gevier.
Sinoniem:
• feestelik
• glansryk
• groots
• indrukwekkend
• manjifiek
• mooi
• pragtig
• suksesvol
• swierig
• weids
Vertaling:
Engels: magnificent, splendid, glorious
Nederlands: luisterrijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|