threads [boodskap #14921] |
Tue, 19 May 1998 00:00 |
Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Haai almal,
Is daar iemand wat weet hoekom ek die een dag wel en die ander dag nie
sekere plasings in my nuus leser kry nie?
Die ander dag kry ek skielik een heel klomp ou plasings wat almal
"expired" was. Hoe stop ek ou plasing?
Dankie sê,
Jennifer
--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail
daemon to Choke & Puke.
|
|
|
Re: threads [boodskap #14982 is 'n antwoord op boodskap #14921] |
Wed, 20 May 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 19 May 1998 02:13:55 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:
> Is daar iemand wat weet hoekom ek die een dag wel en die ander dag nie
> sekere plasings in my nuus leser kry nie?
> Die ander dag kry ek skielik een heel klomp ou plasings wat almal
> "expired" was. Hoe stop ek ou plasing?
Jenny,
Gaan TUCOWS toe en laai vir jou Free Agent af om nuus groepe mee te
lees - ek vind dit baie beter, want dit wys jou die threads soos hulle
bestaan - ek het ook 'n metode bewerkstellig waarmee ek nou sin sien
in die nuusplasings - kry Free Agent en dan laat weet jy my - ek sal
jou se hoe ek dit doen.
|
|
|