Betekenis:
• (mitologie) 'n Veelkoppig waterslang wat se koppe teruggroei as dit afgekap word.
• (weekdier) 'n Genus van poliepe in die familie Hydridae.
Gebruik:
• Herakles het die Hidra se laaste kop met 'n goue swaard afgekap.
• Die hidra kom hoofsaaklik in varswater voor en beweeg met bolmakiesiespronge oor die bodem voort.
Hiperoniem:
• fabeldier
Vertaling:
Engels: hydra
Nederlands: hydra
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.