fabeldier [boodskap #136770] |
Thu, 03 June 2021 19:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fabeldier
Afbreking: fa•bel•dier
Samestelling: fabel + dier
Selfstandige naamwoord: fabeldier
Meervoud: fabeldiere
Verkleinwoord: fabeldiertjie
Meervoud van verkleining: fabeldiertjies
Betekenis:
• 'n Fiktiewe dier wat nie regtig bestaan nie, maar in die verbeelding van mense geskep is.
Gebruik:
• 'n Draak is 'n fabeldier.
Hiperoniem:
• fabelwese
Hiponiem:
• draak
• feniks
• griffioen
• hidra
Vertaling:
Engels: mythical beast, imaginary animal
Nederlands: fabeldier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|