Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drievoudig
drievoudig [boodskap #136769] Thu, 03 June 2021 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
drievoudig
Afbreking: drie•vou•dig
Samestelling: drievoud + -ig


Byvoeglike naamwoord: drievoudig
Attributief: drievoudig

Betekenis:
• Drie keer, of 'n reeks van drie dinge aspekte, elemente, ens.

Gebruik:
• Die prys van kos het oor die laaste dekade drievoudig gestyg.

Sinoniem:
• drieledig
• tripel

Afgelei:
• drievoudigheid

Vertaling:
Engels: threefold, triple, treble
Nederlands: drievoudig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stowwerig
Volgende onderwerp: fabeldier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:21:36 UTC 2025