stowwerig [boodskap #136768] |
Thu, 03 June 2021 18:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stowwerig
Afbreking: stow•we•rig
Byvoeglike naamwoord: stowwerig
Vergrotende trap: stowweriger
Oortreffende trap: stowwerigste
Attributief: stowwerige
Partitief: stowwerigs
Betekenis:
• Vol stof; met fyn deeltjies bedek.
Gebruik:
• Sy stof die stowwerige meubels met 'n verestoffer af.
Wisselvorm:
• stofferig
Afgelei:
• stowwerigheid
Vertaling:
Engels: dusty, fuggy
Nederlands: stoffig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|