Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hardwerkend
hardwerkend [boodskap #136767] Thu, 03 June 2021 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hardwerkend
Afbreking: hard•wer•kend
Samestelling: hard + werkend


Byvoeglike naamwoord: hardwerkend
Vergrotende trap: hardwerkender
Oortreffende trap: hardwerkendste
Attributief: hardwerkende
Partitief: hardwerkends

Betekenis:
• Wat hard werk en baie gedoen kry.

Gebruik:
• Hy is hardwerkend en iemand op wie 'n mens kan staatmaak!

Sinoniem:
• arbeidsaam
• bedrywig
• flink
• fluks
• konsensieus
• produktief
• werklustig
• werksaam
• vlytig
• ywerig

Afgelei:
• hardwerkendheid

Vertaling:
Engels: hardworking, laborious, industrious
Nederlands: hardwerkend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorval
Volgende onderwerp: stowwerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:15:45 UTC 2025