Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fabelagtig
fabelagtig [boodskap #136762] Thu, 03 June 2021 14:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fabelagtig
Afbreking: fa•bel•ag•tig
Samestelling: fabel + -agtig


Byvoeglike naamwoord: fabelagtig
Vergrotende trap: fabelagtiger
Oortreffende trap: fabelagtigste
Attributief: fabelagtige
Partitief: fabelagtigs

Betekenis:
• So ongelooflik, wonderlik en verbasend soos 'n fabel.

Gebruik:
• Die vuurwerke was fabelagtig mooi.

Sinoniem:
• fantasties
• fantasmagories
• legendaries
• ongelooflik
• ongeloofwaardig
• sprokiesagtig
• verbasend
• verstommend
• wonderbaar
• wonderlik

Afgelei:
• fabelagtigheid

Vertaling:
Engels: fabulous, legendary, out of this world
Nederlands: fabelachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rietfluit
Volgende onderwerp: stiefmoeder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:07:24 UTC 2025