rietfluit [boodskap #136761] |
Wed, 02 June 2021 20:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rietfluit
Afbreking: riet•fluit
Samestelling: riet + fluit
Selfstandige naamwoord: rietfluit
Meervoud: rietfluite
Verkleinwoord: rietfluittjie
Meervoud van verkleining: rietfluitjies
Betekenis:
• 'n Eenvoudige blaasinstrument wat van 'n riet gesny is.
Gebruik:
• Hy speel 'n deuntjie op sy rietfluit.
Sinoniem:
• bamboesfluit
Vertaling:
Engels: reed flute
Nederlands: rietfluit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|