koringaar [boodskap #136760] |
Wed, 02 June 2021 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koringaar
Afbreking: ko•ring•aar
Samestelling: koring + aar
Selfstandige naamwoord: koringaar
Meervoud: koringare
Verkleinwoord: koringaartjie
Meervoud van verkleining: koringaartjies
Betekenis:
• Die boonste deel van 'n koringhalm met die koringkorrels.
Gebruik:
• 'n Koringaar bevat meestal dertig tot vyftig korrels.
Vertaling:
Engels: ear of wheat
Nederlands: korenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|