staaltjie [boodskap #136758] |
Wed, 02 June 2021 16:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staaltjie
Afbreking: staal•tjie
Selfstandige naamwoord: staaltjie
Meervoud: staaltjies
Betekenis:
• 'n Kort vertelling, dikwels amusant of grappig van aard.
Gebruik:
• Hulle het die heel aand om die kampvuur gekuier en staaltjies vertel.
Sinoniem:
• anekdote
• legende
• storie
• vertelling
• fabel
• verdigsel
Vertaling:
Engels: anecdote, yarn, story, tale
Nederlands: anekdote , verhaaltje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|