stiefdogter [boodskap #136757] |
Wed, 02 June 2021 16:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stiefdogter
Afbreking: stief•dogter
Samestelling: stief + dogter
Selfstandige naamwoord: stiefdogter
Meervoud: stiefdogters
Verkleinwoord: stiefdogtertjie
Meervoud van verkleining: stiefdogterjies
Betekenis:
• 'n Vroulike kind uit 'n vroeër huwelik van die eggenoot.
Gebruik:
• Die vrou het haar biologiese dogter en haar stiefdogter dieselfde behandel en ewe lief gehad.
Antoniem:
• stiefseun
Hiperoniem:
• stiefkind
Verwant:
• stiefbroer
• stiefma
• stiefmoeder
• stiefouer
• stiefsuster
• stiefvader
Vertaling:
Engels: stepdaughter
Nederlands: stiefdochter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|