stiefseun [boodskap #136756] |
Wed, 02 June 2021 15:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stiefseun
Afbreking: stief•seun
Samestelling: stief + seun
Selfstandige naamwoord: stiefseun
Meervoud: stiefseuns
Verkleinwoord: stiefseuntjie
Meervoud van verkleining: stiefseuntjies
Betekenis:
• 'n Manlike kind uit 'n vroeër huwelik van die eggenoot.
Gebruik:
• Die man het sy biologiese seun en sy stiefseun dieselfde behandel en ewe lief gehad.
Antoniem:
• stiefdogter
Hiperoniem:
• stiefkind
Verwant:
• stiefbroer
• stiefma
• stiefmoeder
• stiefouer
• stiefsuster
• stiefvader
Vertaling:
Engels: stepson
Nederlands: stiefzoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|