Re: Afrikaner Quo Vadis? [boodskap #14909] |
Tue, 19 May 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SizweBanzi heeft geschreven in bericht
...
>> As jy oor die oorspronklike plasing praat, sit jy die pot mis - ek het
>> dit gemaak en my bedoeling was soos Leendert dit beskryf het
>
> Leendert se pos, en veral sy beklemtoning van ALLES, het laat blyk dat hy meer
> impliseer as net die meningsverskil rondom die betekenis van professortjie.
> Weliswaar Gloudina se hele begrip van suid-afrikaanse konteks. Dit is waarop
> ek reageer het.
Siestog, "Nasie", die beklemtoning "ALLES" kom woordeliks uit die plasing
van Gloudina waarop ek gereageer het. Die beklemtoning was hare, wat ek
herhaal het (sarkasme, as jy die term ken).
Vriendelike groete, Leendert
|
|
|