trilling [boodskap #136755] |
Wed, 02 June 2021 15:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trilling
Afbreking: tril•ling
Samestelling: tril + -ling
Selfstandige naamwoord: trilling
Meervoud: trillings
Verkleinwoord: trillinkie
Meervoud van verkleining: trillinkies
Betekenis:
• Die handeling van tril (vinnig vibreer), of die klank van iets wat tril.
Gebruik:
• Die aardbewing se trilling is myle ver gevoel.
Sinoniem:
• bewerasie
• bibberasie
• ossillasie
• rilling
• siddering
• skudding
• trilklank
• vibrasie
Afgelei:
• aardtrilling
Vertaling:
Engels: quiver, vibration, flutter
Nederlands: trilling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|