| griffie [boodskap #136753] |
Wo., 02 Junie 2021 15:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Griffies
griffie
Afbreking: grif•fie
Selfstandige naamwoord: griffie
Meervoud: griffies
Betekenis:
• (histories) Soort pen van sagte steen waarmee 'n mens op 'n lei skryf.
Gebruik:
• Skryf jou naam met die griffie.
Sinoniem:
• griffel
Vertaling:
Engels: slate pencil
Nederlands: griffel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|