| deodorant [boodskap #136751] |
Wo., 02 Junie 2021 14:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Deodorant.
deodorant
Afbreking: de•o•do•rant
Samestelling: de- + odorant
Selfstandige naamwoord: deodorant
Meervoud: deodorante
Verkleinwoord: deodorantjie
Meervoud van verkleining: deodorantjies
Betekenis:
• Middel wat die reuk van sweet verbloem.
Gebruik:
• Nee sies man, gebruik jy nie 'n deodorant nie!
Sinoniem:
• reukweerder
Verwant:
• parfuum
Vertaling:
Engels: deodorant
Nederlands: deodorant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|