vernuwend [boodskap #136750] |
Wed, 02 June 2021 14:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vernuwend
Afbreking: ver•nu•wend
Byvoeglike naamwoord: vernuwend
Attributief: vernuwende
Partitief: vernuwends
Betekenis:
• Wat vernuwe of vernuwing voorstaan; nuwe dinge bedink en nuwe metodes aanwend.
Gebruik:
• Ons kan nie ou probleme oplos as ons nie vernuwend dink nie.
Sinoniem:
• innoverend
• modern
• progressief
• vooruitstrewend
Antoniem:
• stagnerend
Vertaling:
Engels: innovative
Nederlands: vernieuwend, innovatief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|