makadamianeut [boodskap #136749] |
Wed, 02 June 2021 14:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
makadamianeut
Afbreking: ma•ka•da•mi•a•neut
Samestelling: makadamia + neut
Selfstandige naamwoord: makadamianeut
Meervoud: makadamianeute
Verkleinwoord: makadamianeutjie
Meervoud van verkleining: makadamianeutjies
Betekenis:
• Wit, ronde neut van die makadamia(boom).
Gebruik:
• Sy smul aan 'n makadamianeut.
Vertaling:
Engels: macadamia nut
Nederlands: macadamianoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|