Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbeeldingryk
verbeeldingryk [boodskap #136748] Wed, 02 June 2021 14:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbeeldingryk
Afbreking: ver•beel•ding•ryk
Samestelling: verbeelding + -ryk


Byvoeglike naamwoord: verbeeldingryk
Vergrotende trap: verbeeldingryker
Oortreffende trap: verbeeldingrykste
Attributief: verbeeldingryke

Betekenis:
• Met baie verbeelding; wat fantastiese dinge in die geestesoog kan oproep.

Gebruik:
• Kinders is gewoonlik verbeeldingryk genoeg om enige aktiwiteit te kan geniet.

Sinoniem:
• innoverend
• kreatief
• oorspronklik

Antoniem:
• verbeeldingloos

Vertaling:
Engels: imaginative
Nederlands: fantasierijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onomwonde
Volgende onderwerp: makadamianeut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:02:20 UTC 2025