geesdriftig [boodskap #136744] |
Tue, 01 June 2021 18:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geesdriftig
Afbreking: gees•drif•tig
Samestelling: geesdrif + -tig
Byvoeglike naamwoord: geesdriftig
Vergrotende trap: geesdriftiger
Oortreffende trap: geesdriftigste
Attributief: geesdriftige
Betekenis:
• Vol geesdrif; vuur en vlam.
Gebruik:
• Die spreker is geesdriftig toegejuig.
Sinoniem:
• begeesterd
• besield
• ekstaties
• entoesiasties
• eufories
• hartstogtelik
• lewenslustig
• opgewonde
• vurig
Afgelei:
• geesdriftiges
Vertaling:
Engels: enthusiastic, ecstatic, zealous
Nederlands: geestdriftig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|