klaarpraat [boodskap #136742] |
Tue, 01 June 2021 14:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klaarpraat
Afbreking: klaar•praat
Samestelling: klaar + praat
Byvoeglike naamwoord: klaarpraat
Attributief: –
Betekenis:
• As daar daar niks meer aan 'n saak gedoen kan word nie (spreekwoordelik: die doppie is geklink; die kerk is uit).
Gebruik:
• Dis klaarpraat met hom!
Sinoniem:
• afgeloop
• gedaan
• klaar
• reddeloos
• onherstelbaar
• onkeerbaar
• onredbaar
• onstuitbaar
• verby
Vertaling:
Engels: finished
Nederlands: afgelopen
Nota:
• Kom minder algemeen ook as 'n werkwoord voor: klaarpraat/ het klaargepraat.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|