Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leedvermakerig
leedvermakerig [boodskap #136738] Tue, 01 June 2021 13:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
leedvermakerig
Afbreking: leed•ver•ma•ke•rig


Byvoeglike naamwoord: leedvermakerig
Vergrotende trap: leedvermakeriger
Oortreffende trap: leedvermakerigste
Attributief: leedvermakerige

Betekenis:
• Vol leedvermaak (om ander se swaarkry te geniet).

Gebruik:
• Toe vra hy ewe leedvermakerig: "Nou waar is jou groot mond dan nou?"

Sinoniem:
• snedig
• bitsig
• vermakerig

Vertaling:
Engels: with malicious pleasure, gloatingly, gleeful
Nederlands: vol leedvermaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voetnoot
Volgende onderwerp: distopies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:02:27 UTC 2025