voetnoot [boodskap #136737] |
Tue, 01 June 2021 13:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voetnoot
Afbreking: voet•noot
Samestelling: voet + noot
Selfstandige naamwoord: voetnoot
Meervoud: voetnote
Verkleinwoord: voetnootjie
Meervoud van verkleining: voetnootjies
Betekenis:
• 'n Aantekening aan die onderkant van 'n bladsy, of figuurlik, 'n opmerking in die algemeen.
Gebruik:
• Hy het grootliks 'n vergete voetnoot van die geskiedenis geword.
Vertaling:
Engels: footnote
Nederlands: voetnoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|