praktisyn [boodskap #136732] |
Mon, 31 May 2021 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
praktisyn
Afbreking: prak•ti•syn
Selfstandige naamwoord: praktisyn
Meervoud: praktisyne, praktisyns
Verkleinwoord: praktisyntjie
Meervoud van verkleining: praktisyntjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat 'n professie beoefen, veral in die wet of geneeskunde.
Gebruik:
• Vra u algemene praktisyn om u na 'n spesialis te verwys.
Sinoniem:
• beoefenaar
Hiponiem:
• dokter
• geneesheer
• homopaat
• huisarts
Afgelei:
• regspraktisyn
Vertaling:
Engels: practitioner
Nederlands: beoefenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|